Author: Dirk Gallowitz

Dirk Gallowitz kwazi renjaer, motorjoernalis, omroeper en sakeman. In die vroeë tagtigs begin Dirk om deeltyds as instrukteur vir gevorderde motorbestuur asook vryskut motor joernalis te werk weens sy passie vir motors. Dirk is ‘n opperste spoedvraat, is gaande oor vinnige motors en Arabiese perde, besit selfs sy eie perdestoet, ‘n skiboot, is eienaar van ‘n aktiewe Go-Kart Baan en tree soms op as Stuntman in rolprent produksies. Hy is tans Voorsitter van die SAGMJ Wes-Kaap en ook lid van die Exco (South African Guild of Motoring Journalists), Jurilid van SACOTY South African Car of the Year Competition), Stigter van Ultimate Drive Media, Groep Redakteur van Ultimate Drive Western Cape, asook vryskut joernalis vir Republikein Namibia, Pro Agri, Autodealer Lowveld en verskeie ander aanlyn publikasies.