July 13, 2020

Ultimate Drive

Your FREE Motoring Publication in the Western Cape

Trailrider

Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies. Wanneer hy tuis is verken hy graag die area se agterpaaie op sy ysterperd op soek na nuwe stories en verhale vir sy reis blog en druk-titel Ultimate Lifestyle.
2 min read

Iceland Comes to Africa with Limited Edition Isuzu D-MAX Arctic Truck The Isuzu D-MAX range has an exciting and very...

3 min read

Die premium sportnuts is vandag se aspirasie voertuig. Elke luukse fabrikaat het deesdae so model en die verbruiker kan net...