Made specifically with the adventure enthusiast in mind Bridgestone Corporation (Bridgestone) has announced the launch of the BATTLAX ADVENTURECROSS AX41...
Trailrider
Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies. Wanneer hy tuis is verken hy graag die area se agterpaaie op sy ysterperd op soek na nuwe stories en verhale vir sy reis blog en druk-titel Ultimate Lifestyle.
Lexus het onlangs hul nuwe ES model-reeks aan die media bekend gestel. Wat prys, enjin en verrigting betref, skakel die...
Tex Motorcycles, based in George on the Garden Route, have just become a fully stocked Zontes dealer. For TEX Motorcycles,...