May 12, 2021

Ultimate Drive

Your FREE Motoring Publication in the Western Cape

Rosalyn Van Zyl

Rosalyn van Zyl is gebore in die destydse Transvaal, maar maak deesdae die Kaap haar tuiste. ‘n Kranige ruiter met ‘n besonderse liefde vir die buitelewe, kamp en tuimaak. Of sy nou perd of motorfiets ry, motors toets of kos of tuin maak, in alles is ‘n storie!